Sport

Sport en Spanbou

Ons moedig elke leerder aan om aan ten minste een wintersport en een somersport deel te neem. Sport bevorder nie net fiksheid nie, maar ook spanwerk, selfdissipline en trots.

Atletiek

tennis

swem

netbal

Rugby

Jou kind se toekoms begin hier