PERSONEEL
’n Span met ’n roeping – vir elke kind, elke dag.
Ons Personeel
By Laerskool Slot van die Paarl is elke personeellid deel van ’n groter roeping: om ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing vir kinders te skep. Van die klaskamer tot die kantoor en selfs op die speelgrond – ons span maak elke dag ’n verskil. Ons onderwysers deel hul kennis met passie, ons speelskool-span bied sorg met warmte, ons administratiewe span hou alles op dreef met ’n glimlag, en ons terreinspan sorg dat alles reg en netjies is vir leer en speel. Dis meer as net werk – dis ’n gemeenskap van mense wat omgee.
Mariaan Witsche
Skoolhoof
Talita Ackerman
Graad 1 klasonderwyser
Tasha Matthee
Graad 2 klasonderwyser
Janine Jooste
Graad 3 klasonderwyser
Mariaan Swarts
Graad 4 registeronderywser
Wikus JV Nieuwenhuizen
Graad 5 registeronderywser
Cheree Bester
Graad 6 registeronderwyser
Anja Smit
Graad 7 registeronderwyser
Leandri Botha
Graad RR en R klasonderwyser
Magdalena Adams
Slotterjasies 3-4 jariges
Eltina Antas
Slotterjasies 1-2 jariges
Sandra Perlotto
Sekretaresse
Frans Baumeester
Terrein
Nicolene Carstens
Terrein