Kultuur

Kultuur en Kreatiwiteit

Kultuuraktiwiteite vorm ’n belangrike deel van ons skoollewe. Dit help leerders om selfvertroue te ontwikkel, hul unieke talente te ontdek en sosiale vaardighede aan te leer. Ons bied verskeie buitemuurse en kreatiewe aktiwiteite aan, insluitend:

Musiek

Skaak

Natuurmiere

Musiek

Skaak

Natuurmiere

Eisteddfod

Konsert

Wiskunde

Eisteddfod

Konsert

Wiskunde

By Slot het elke kind ’n kans om deel te neem, te presteer en trots te wees op hul bydrae.

By Slot het elke kind ’n kans om deel te neem, te presteer en trots te wees op hul bydrae.