Kontak

Of jy nou ’n vraag het, wil inskryf of graag die skool wil kom besoek – ons is hier om te help. Laerskool Slot van die Paarl verwelkom nuwe gesinne met ope arms.

Ons sien daarna uit om van jou te hoor!

Name
Skooladres

Hoofweg Rd, Windmeul, 7646

Skoolure

Pre R – Gr. R – Ma. tot Vry: 08:00 – 12:30

Gr. 1 – 3 – Ma. tot Do.: 07:40 – 13:30

Gr. 4 – 7 – Ma. tot Do.: 07:40 – 14:15

Gr. 1 – 7 – Vry: 07:40 – 13:15

nasorg by slot

Kontak Magda Groenewald  by  0607884619

Maandae tot Donderdae  13:30-17:30     /   Vrydae : 13:15-17:00

R580pm per kind  /  R1080pm vir 2 kinders  (fooie voor 2de van elke maand betaalbaar)

Wagklas is R300pm : 12:30-14:15

Vakansietyd:  07:00-17:30 (voldag R35 ekstra)

Publieke Vakansiedae:  GESLUIT   /   Junie/Julie vakansie: 1 week GESLUIT